Laerskool Elarduspark
Uitteken- & Laat-aankoms Register

Teken jou kind veilig uit

Dien 'n uitteken- of laat-aankoms versoek aanlyn in. Die kantoor bevestig elke versoek voordat 'n leerder oorhandig word.

Vir ouers

Teken aan met jou kind se @lardies.co.za Google-rekening om 'n uitteken- of laat-aankoms versoek in te dien. By jou profiel stel jy die persone wat jou kind mag afhaal.

Ouer-aanmelding
1

Dien in

Ouer voltooi die kort aanlyn versoek.

2

Bevestig

Die kantoor verifieer en keur die versoek goed.

3

Oorhandig

Die leerder word veilig by ontvangs oorhandig.

© 2026 Laerskool Elarduspark · Uitteken · Ouer-aanmelding